4 min kaaskoek

image_pdfimage_print

10478640_10204435639275365_5929142212605085448_n

Lorinda hiers hy …………BESTANDELE
* 1 liter jogurt van jou keuse
* 1 blikkie kondensmelk
* tenniskoekies en gesmelte botter om to meng
Metode :
Krummel die koekies onder in ‘n bak. Meng die jogurt en kondensmelk. Gooi die mengsel op die koekies in die bak.
Sit in die mikrogolf vir 4 minute in siedaar!
Haal die kaaskoek uit die mikrogolf en sit in die yskas totdat dit lekker koud is en geniet .
BRON- FINESSE TYDSKRIF
NOG ‘N PAAR IDEES
Amanda Verster Vd Merwe
Hier is die twee 4 minute terte wat ek vir vandag gemaak het:). Links grinadella met gemmerkoekie kors en regs aarbei met ‘n wilde bessie sousie oor. Heerlik!
Hettie Coetzee
I have made 4 different flavours and have found that ‘double cream greek smooth yoghurt’ tastes the most like ‘cheese cake’ the flavoured yoghurt takes like yoghurt, I used a dish as big as my large supper plate(then 1L is good) and 2 pkt of biscuits give a nice thick crust! Also found 4 min not sufficient .. Rather microwave for 6 min. It is so easy… That even I can manage

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *