Aartappel koekies

image_pdfimage_print

1488065_10153354983923012_4346931355154735622_n

220g aartappels, skil , kook, en maak fyn
220g aartappels, skil, en rasper rou
200ml koekmeel
1 t sout
1/2 t bakpoeier
1 eier
Meng alles tot sagte deeg
Skep lepels vol in pan met vlak olie
Braai albei kante tot goud bruin
Wenk: voeg by na smaak-
Pietersielie
Beacon
Uie
Kaas
Mielies
Sprietuie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *