Banoffee pie

image_pdfimage_print

10532778_10153007598008012_23629603812159032_n

Heidi Rowe

1 pak tennis beskuitjies fyn gemaak met so 100g gesmelte margarien, druk vas in bak, smeer 1 blik karamel bo oor, pak gesny de piesangs oor, Klits 250ml room met 1/2 t koffie(milo) en 3 t bruinsuiker tot styf, smeer oor, as dit nie soet genoeg is nie, rasper nog biki sjokolade Bo oor

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *