Blatjangbraaisous

image_pdfimage_print

Blatjangbraaisous

2 groot uie – fyngekap
1 -2 huisies knoffel
50 ml olie
410g tamatiepuree
1 pakkie beesstertsop
500 ml water
1 bottel blatjang
30 ml suiker
Tabasco na smaak

Braai uie en fyn knoffel in olie
Roer puree by
Maak sopppoeier met bietjie warm water aan. Roer met res van water by uiemengsel en verhit tot kookpunt
Voeg blatjang, suiker en tobasco by en laat opkook

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *