Boerewors casserole yummy!!
500g boerewors
2 uie ringe gesny
2 huissies knoffel klein gesny
1 kool gesny ( ek het Chinese kool gebruik)
1 koppie gevriesde ertjies en of wortel
Sout peper en bietjie steak & chop spice na smaak
Water soos nodig
Braai boerewors en sny in stukkies, braai in die vet van wors die uie en knoffel.
Gooi wors terug en voeg die groente by, spice na smaak en gooi net bietjie bietjies water by.
Laat vir 20min gaar word en serveer oor aardappels of rys!
Leave a Reply