Boleslawsky se ma se pretzel

image_pdfimage_print

500 g meel 1 pakkie instant yeast, sout, 150 ml louwarm melk, 200ml louwarm water, 20g gesmelte botter. Meng alles goed saam en laat deeg rys. Werk af, sny in stukke en rol die Pretzels, beentjies dun, ne!. Laat weer uitrys. Doop elke pretzel in oplossing van 40g caustic soda op 1L water. Plaas op gesmeerde plaat (ek plaas waspapier of foelie onder op pan se bodem). Rus hul vir so 15 min. Sny keep bo in, strooi growwe sout oor en bak by 180-200C vir 15-20 min, hulle moet “hard” wees bo.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *