BRAAIBALLE

image_pdfimage_print

BRAAIBALLE/Sarita von Weidtz/ Watertand resepte
1 pakkie Potatobake
250 ml room.
250 ml melk
Gerasperde kaas
2 t.knoffel
1 kg brooddeeg,koop of maak jou eie
Klop die alles behalwe die kaas saam. Gooi helfde van die sous onder in. N oondbak.Rol die deeg so groot soos golfballe en pak in die room.gooi res van roommengsel bo oor en gooi gerasperde kaas oor. Bak vir 35 minute by 180c

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *