BROCCOLI-en-SPEK SLAAI

image_pdfimage_print

10606600_842978922399570_9184670107815172939_n

‘n LowCarb weergawe van ‘n groot gunsteling!

500 g broccoli, gewas
250 g spek
1 ui, gekap
375 ml mayonnaise
1 sakkie versoeter
250 ml cheddar kaas, gerasper

Sit die broccoli in ‘n voedselverwerker en pols dit tot dit fyngekap is, maar nie krummels nie. Braai die spek in botter en laat afkoel. Meng die spek en ui by die broccoli in en skep die mengsel in ‘n opdienbak. Meng die mayonnaise met die versoeter en skep ‘n laag bo-oor die broccoli. Sprinkel die gerasperde kaas bo-oor. Laat in die yskas vir ‘n paar uur voor opdiening.
12 Porsies = 100g/Porsie * 970kJ * Total Fat 18g * Protein 10g
Total Carbs 8.9g * Net Carbs 7.6g

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *