BRUINPOEDING

image_pdfimage_print

Mariana Cassie Carosini
1 K MEEL
1 K MELK
1 E APPELKOOSKONFYT
1 T KOEKSODA
½ K SUIKER
1 ½ E ASYN
1 T BAKPOEIER
1 EIER
KNIPPIE SOUT
METODE:
• KLITS EIERS EN SUIER SAAM EN VOEG ALLES BEHALWE MELK BY.
• MENG GOED EN VOEG DAN MELK BY.
• BAK 1 UUR IN MATIGE OOND.
• HAAL UIT OOND EN GOOI DIE VOLGENDE STROOP OOR
STROOP
1 K SUIKER
1 K MELK
½ K KOOKWATER
125G MARGARIEN
1 T VANILLA.
KOOK DIT ALLES SAAM EN GOOI OOR WARM POEDING
BEDIEN MET VLA OF ROOMYS

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *