Bruinpoeding

image_pdfimage_print

10501661_657147667708241_6246906458975532320_n

BRUIN POTPOEDING
Daleen Roodt Coetzee
SOUS:
2 KOP Suiker,.
4 KOP Water.
1-2 tl Kaneel.m
1 Lekker groot lepel Margarien,
Kook die stroop in lekker groot pot,.
DEEG’
2 KOP Meel
2 Eetl Margarien
2Tl koeksoda,
2 Eetl appelkooskonfyt,
Vryf botter in meel,
Meng al die ander bestanddele behalwe koeksoda,
Meng koeksoda met 1 KOP melk,. En meng met meel,.
Meng goed deur, Skep lepels vol in die stroop op stoof,.
MAAK TOE MET DEKSEL,. EN KOOK STADIG VIR ONGEVEER 1 UUR.
NB/!!!!!! MOENIE DEKSEL OPLIG NIE,.
SKEP IN BAKKIES EN EET JOU TROMMELDIK, EN DAN NOG EN NOG EN NOG,

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *