Butternut kerrie

image_pdfimage_print

 

 

1899988_384050538427732_91104785597509617_n

Adriana Wait Louw
Braai ui, mushrooms en drie hoenderborsies in blokkies gesny lekker saam met speserye van keuse. 4 aartappels in kleinerige blokkies gesny gooi by met kerrie (sterkte jou eie keuse) kook lekker deur tot aartappels sag.( Ek stoom my butternut apart sodat dit nie pap raak en verdwyn nie) Een pakkie tamatie puree, kook deur en gooi dan laaste die butternut in en laat sousie lekker deurkook, nie te veel roer nie, weereens sodat die butternut nie stukkend gedruk word nie. Ek hou dan ook daarvan om so 3 groot eetlepels chutney by te voeg veral as dit sterk is. En dit is dit.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *