chocklate koek

image_pdfimage_print

10347547_756310141087321_8877432765395881154_n

3 k Melk
200 gm botter
1/2 koppie olie
1 k kokao
2 koppies Self Raising
2 eiers
1 t baking soda ( weet nie wat is in Afr. nie )
2 koppies suiker
2 eetlepels koffie
verhit oond. 180.
Verhit botter melk Kakoa olie tot die botter net gesmekt is. Laat staan tot baie afgekoel soos in louwarm. Sif meel. bakpoeier, knippie sout en suiker by en meng met n wisk. Voeg eier en koffie by en meng goed . Verdeel in twee koekpanne en bak by 180 vir 35 – 40 minute of tot koek goed gaar is. Sit versiering op van jou keuse.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *