Cupcakes

image_pdfimage_print

RESEP
250g sagte botter of margarien en 1 1/2 koppie strooisuiker geklits tot lig en donsig.
Gooi 4 ekstra groot eiers in en klits tot goed gemeng.
Voeg 1 koppie amasi met 1 teelepel koeksoda ingemeng by en klits.
Sif 2 koppies meel, knypie sout en 1 teelepel bakpoeier saam en voeg beurtelings by eier mengsel met 5 eetlepels melk en 1 teelepel vanilla.
Klits alles tot mooi gemeng en gooi papiertjies 2/3 vol en bak vir 20min by 180 grade C.

Die versiersel is maar net botter versiersel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *