Dadelrolletjies

image_pdfimage_print

10574318_742775695759985_4266594022484729517_n

125 g botter
1 eier
1 koppie suiker
250 g dadels
1 pakkie Marie beskuitjies – fyn gemaak
Klapper

Smelt botter
Room suiker e eier
Sny dadels fyn
Voeg suiker/eier en dadels by botter en laat stadig kook tot dadels sag is
Meng fyn Marie koekies in
Laat effens afkoel en rol in bolletjies
Rol in klapper

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *