Dries se vark

image_pdfimage_print

12391012_10208500248048044_9114379628573676709_n

Sticky pork / sweet & sour pork .
Sooo maak ek …..

Kry v jou appelkoos en perskesap.
Spesery jou vleis soos jy daarvan hou . Ek geruik aromat , swart peper en paprika . ( dit werk goed met enige vark snit . Veral rib . As dit gerook is nog lekkerder )

Nou sit jy jou oon aan op 200 grade . Plaas jou oondpan met vleis in die oond.
Dan kerf jy n ui fyn .
Gooi so 250ml sap en die uie in n houer . Mikrogolf dit tot kookpunt .
Gooi dit nou oor jou vleis in die oond .
Nou bak jy daai vleis tot mooi goudbruin en gaar . As jou vleis te droog raak voor dit gaar is voeg nog bietjie sap by .
Daai vrugte geur werk baie mooi met die vark .
Enjoy xxx

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *