Dumplings

image_pdfimage_print

10497885_10204729372099264_6036300924611691380_o

Stompie Theron Borman

500ml koekmeel 15ml bakpoeier 5ml sout 80ml gekapte pietersielie 30ml kookolie 2 groot eiers 125ml melk sif meelblom bakpoeier en sout saam Voeg pietersielie by en meng Klits olie eiers en melk saam Giet die melkmengsel by die meelmengsel en meng tot glad dit vorm taai deeg Skep lepelsvol op bredie of vleisvan keuse Plaas die deksel op en laat prut vir 10 minute MOENIE DEKSEL OPLIG NIE Die kluitjies is gaar wanneer hul in grootte verdubbel het en sponserig voel

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *