Geen knie brood

image_pdfimage_print

10560545_10204736172269264_1959217840436236803_o

Petra se nie knie broodjie heerlik gewees vanmiddag met konfyt op Brood se resep:- 7 koppies koekmeel, 4 koppies louwarm water, 1 pakkie suurdeeg (10g) 1 teelepel sout Meng suurdeeg in 1 koppie lou water met so halwe teelepel suiker laat staan so 10 minute tot begin skuimerig raak, gooi by meel en sout mengsel neem nou ander 3 koppies louwarm water gooi by meelmengsel en maak aan tot deeg dit is nie kniebaar nie skep die deeg in gesmeerde broodpan laat rys tot pan vol is op warm plek. Bak dan by 180°C vir 1 uur

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *