Gingernuts

image_pdfimage_print

1796497_772332259470995_3548166707502257947_n

1 kg meel
500 g stroop
500 g suiker
500 g botter
250 g pinhead oatmeal
1 blik kondens
1teelepel koeksoda
1 eetlepel gemengde speserye
1 eetlepel gemmer
Meng alles. Rol in balletjies
Hoef nie plat te druk nie. Hulle loop self
Bak by 180 grade vir 15 -18 minute

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *