Hoender broccoli gereg

image_pdfimage_print

10581612_753801051324116_1764604414_n

500g Hoender
600g Broccoli
1 blik Sampioenroomsop
250 ml Mayonnaise
5 ml Suurlemoensap
5 ml Kerriepoeier
260 g Cheddarkaas
2 Snye brood
Sout en peper na smaak

Metode:

Kook hoender en sny op
Voorverhit oond tot 180 grade Celsius
Kook broccoli in soutwater en breek in stukkies
Meng hoender en broccoli, en plaas in ˜n oondvaste bak
Meng sop, mayonnaise, suurlemoensap en kerriepoeier
Gooi oor hoender en broccoli
Rasper kaas en brood, en meng goed.
Sprinkel bo-oor gereg en stip met botter
Bak vir 30 minute of tot dit borrel
Lewer 6 porsies

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *