Hoenderpastei

image_pdfimage_print

Hoenderpastei
2gaar hoenders – ek potbraai hulle maar jy kan in oond rooster
250 g bacon
Seldery na smaak fyngekap
1 ui fyngekap
3 huisies knoffel
250 ml witwyn
250 ml hoenderaftreksel
2 lourierblare
15 ml asyn
Takkie vars tiemie
Sout en peper

Ontbeen en ontvel hoender
Braai bacon, ui, seldery en knoffel in bietjie olyfolie
Voeg hoender en res van bestanddele by en kook 45 minute
Laat afkoel voor pies maak

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *