INGELEGDE AARTAPPELSLAAI

image_pdfimage_print

1922101_827371870652683_7336536564934766341_n
4 kg Aartappels
2x (750gr) Mayonaise
1 Blik Kondensmelk
3 Groot uie gekap
FLIPPEN LEKKA Spice
Skil en sny aartappels in blokkies, kook in water met sout in. Belangrik-moenie aartappels te sag kook nie,maar NET gaar.Staan maar die rukkie en toets jou aartappelblokkies.Gooi water af.
Gooi mayonaise,kondensmelk en uie in ander kastrol en verhit – moenie kook nie. Gooi aartappels by die warm Mayo mengsel, geur met FLIPPEN LEKKA Spice, en roer deur.
Bottel warm.
Die bottels kan tot 2 maande op ‘n koel plek gehou word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *