KOEKSISTERS

image_pdfimage_print

1977044_788389614536122_8464298076432626923_n

4 K MEEL
4 T BAKPOEIER
BIETJIE SOUT
ROER DIT SAAM
VRYF :
4 E BOTTER IN
MENG: 1 EIER EN VUL OP MET WATER TOT 1 K .
MENG DIT MET DIE MEELMENGSEL. VOEG MEER WATER BY TOT DIT N SAGTE ELASTIESE DEEG.
LAAT STAAN VIR SO HALFUUR VOOR UITROL
STROOP:
8 K SUIKER
5 K WATER
1 T KREMETART
1 E SUURLEMOENSAP
KOOK VIR 5 MINUTE VINNIG EN LAAT AFKOEL – VERKIESLIK OORNAG IN VRIESKAS

ROL DEEG UIT. VLEG LOS – HOE LOSSER JY VLEG HOE MEER SOUS ABSORBEER DIT. GOOI DIT DIREK UIT OLIE IN DIE YSKOUE STROOP EN DOMPEL ONDER STROOP.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *