Koeksisters

image_pdfimage_print

10687063_10152679219496308_7687938745735331141_n

Boetie Nel

Stroop
10 koppies bruin suiker
8 koppies water
Een suurlemoen se sap uitgeruk
Kook ales saam die dag voor jy gaan bak en laat lekker yskoud word

Deeg
4 koppies koekmeel
3 teelepel bakpoeier
Halwe teelepe sout
4 eetlepels stork marg
2 eiers
1 koppie melk
Vryf meel /sout/bak poeier saam tot fun meng dan melk en geklitste eiers by
Knie vir 15 min en los saarna in yskas vir 20 min
Rol uit en vleg en bak tot goud bruin haal uit en dompel in yskoue stroop moet onder gehou word tot volgende eenin stoop gegooi word

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *