maklike brood

image_pdfimage_print

1919617_877112675636465_5409490648381629840_n

Lezaan Boleslawsky1kg broodmeel, 15 ml sout, 15 ml droee gis. Meng deur in groot bak. Gooi 950ml louwarm water by en meng goed met ‘n vurk. Kleefplastiek oor en oornag in yskas. Volgende oggend. Haal uit en laat staan vir 1 uur. Voorverhit oond tot 220C Bakpapier op bakplaat, stooi goed met meel. Verdeel in 2, plaas op plaat en bak vir 1 uur. As hy hol klink onder is hy reg. Myne vir so 45 mingebak, sal def volgende keer bietjie meer sout insit. 1ste een het sy g-t gesien!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *