MONKEY GLAND SOUS

main105_1-533x800

[BRON RADIO NAMAKWALAND]
Meng volgende bestandele saam in kastrol:
375 ml vrugteblatjang,
125 ml worcestersous,
60 ml soetwyn,
2 E suiker.
125 ml tamatiesous en knippie sout, kwart t fyn gekapte knoffel [opsioneel].
MAAK SO:
Kook stadig, terwyl jy roer vir 5 minute.
Geniet saam met steak en braaivleis.