Muffins

image_pdfimage_print

10573355_740430392661182_942199552_n

240 g bruismeel
3 ml Sout
15 ml bakpoeier
15 ml suiker( vir soetes)
1eier
225 ml melk
50 ml gesmelte botter of olie

Sif meel, sout en bakpoeier
Voeg suiker by
Klits eier en melk en voeg gesmelte botter by
Voeg by meelmengsel
Moenie oormeng nie
Gooi in gesmeerde muffinpanne en bak op middel rak by 220 grade Celsius vir 15-20 minute

Piesangmuffins – voeg 2 ryp fyngedrukte piesangs by. Ek het al gevriesde blueberries of raspberries ook bygesit. So koppie vol

Savoury
Sit gaar bacon of ham, handvol kaas, chives, gevriesde mielies of wat jy in die huis het. Laat suiker uit.

Ek gebruik buttermilk as ek het en sit dan nie botter by nie. Klits net die eier en buttermilk saam. Ek gooi sommer die vet van die bacon dan in.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *