NICKNACKBROODJIE

image_pdfimage_print

1526614_10152531574974839_4272433624446455646_nNICKNACKBROODJIE: [Carol – kuier en klets]
BENODIG:
1 kg meel
1 pakkie anchor gis
1 teelepel sout
2 teelepels olie
2 teelepels suiker
1 groot pak Niknaks
2 uie gebraai
1 teelepel gemengde kruie
2 pakkies sampioene
MAAK SO:
1. Meng alles saam en knie net genoeg louwarm water by om lekker deeg te vorm.
2. Voeg dan 1 groot pak Niknaks, gebraaide uie, sampioene en gemengde kruie by.
3. Sit in gesmeerde broodpannetjie en bak in voorverhitte oond van 180°C vir 45 minute of tot gaar.
[FOTO IS VAN EEN WAT IN BROODMASJIEN GEBAK IS, ek het nie ‘n ander foto gehad nie.]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *