OATSKOEKIES

image_pdfimage_print

10474460_684364298301175_233901310556450686_n

DRUK JOU OATS LEKKER STYF VAS
2 k meel
4 k.oats
2 k klapper
2 k suiker
250 g botter of margarine ek het bietjie meer gebruik se so 2 eetlepels
5 t stroop, opgehoop
2 t koeksoda
Smelt botter en stroop. voeg koeksoda by. Meng droeë bestanddele gooi stroop by meng,
Gooi in oondpan druk vas, bak vir 10 – 15 min op 180°C.

Bron: My niggie se oorlede ouma se resep
foto: Marie Rheeder Troskie
RESEPTE-TE-KIES-EN-TE-KEUR

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *