Ongebakte sjokolade koekies

image_pdfimage_print

10628354_753806927990195_7332481435891396639_n

Kook volgende vir 5 minute saam:
125 g botter
500 ml suiker
125 ml kakao
125 ml melk
Verwyder van hitte en voeg
750 ml hawermout
250 ml klapper
5 ml vanilla by
Meng goed en skep teelepelsvol op waspapier. Laat koud word en geniet.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *