OORGOOI SLAP DEGIE VIR PASTEIE

image_pdfimage_print

10892026_10152479425820806_3158194957941475511_n

JY HET NODIG:

2 koppies koekmeel
1 el bakpoeier
1 koppie melk
1 koppie kookolie
3 eiers
knypie sout
1 ui, in ringe gesny

METODE:

Klits die melk, kookolie en eiers saam.
Voeg by jou meel, bakpoeier en sout by , klits goed tot gladde slap deeg.
Gooi bo-oor gaar voorbereide pastei vleisl, druk paart uie ringe bo op die deeg vas, en bak vir ongeveer 30 min by voorverhitte oond van 180C tot mooi bruin

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *