OUMA SE SOETKOEKIES

image_pdfimage_print

10622856_761075367263351_2381981768658628873_n

Oond 180°C.
SIF SAAM IN MENGBAK:
7 en halwe k koekmeel,
1 t kaneel,
1 t fyn naeltjies,
1 t sout.
Voeg 3 k bruinsuiker by.
Vryf 250 gr margarine en 125 ml vet daarin tot lyk soos mieliemeel-tekstuur.
Klits 2 eiers
Voeg 3 t koeksoda in 40 ml soetwyn/brandewyn en roer dit met eiers by meelmengsel.
Maak goed aan.
Laat 15 min staan en rol dan op meel bestrooide oppervlak uit, nie te dun, en druk af met koekiedrukker
Sit op gesmeerde bakplaat en bak 15-20 min tot gaar.
Koel af en pak in lugdigte houer.
Bron: Radio Namakwaland

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *