Oxtail

image_pdfimage_print

10516901_736243653079856_2032943690_n

Marieta van Bladeren
Uit myse kop. Ek dip die stukke in gegeurde meel – sout en peper – en braai dit dan tot bruin in olie/botter mengsel. Dan gooi ek die orige meel innie pot – nadat ek die bruin stukke uitgeskep het. Ek sit dan biefstock by die meel/ botter/ olie mengsel. Maak sous lekker dik. Stukke terug. Oond toe vir ten minste 3 ure in ysterpot op so 170 grade. As ek ‘n oop bottel rooiwyn het gooi ek by, maar is net so lekker met net stock. Ek like dit met samp, maar my kinders verkies mash. Maak die mash met BAIE botter en bietjie room

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *