Pasta al forno

image_pdfimage_print

Ek onthou ‘n pasta al forno wat ek altyd by Giovanni’s in Pretoria geëet het. Het dit probeer namaak. Elmboog pasta gekook – 300 g. Bacon gebraai. Uitgeskep. Mushrooms gebraai. Tiemie en origanum by en knoffel teen die einde. Meng in bak met gaar pasta. Witsous gemaak met so 750 ml melk. 400 ml room by witsous. Baie peper. Gruyere en chedder by witsous. Ingemeng met pasta en so 30 min in oond gebak. Lekkerder as my onthou

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *