PEPERMENT TIRAMISO

image_pdfimage_print

 

10354959_670113256392946_3183987245739864924_n


2 snye reghoekige sjokoladekoek in 1,5 cm skywe gesny.
Pak dit in 2 lae in ‘n vierkantige 20 cm pan wat met kleefplastiek uitgevoer is.
Bedruip die lae met ½ k (125 ml) Cape Valvet – roomlikeur.
Pak een laag koek onder in pan en smeer ‘n mengsel van 1½ k styfgeklopte room, 230 g saggemaakte roomkaas en ¼ k versiersuiker oor. Sit nog ‘n laag koek op die vulsel en nog vulsel bo-op die koek. Verkoel die tert vir 3 uur en rasper dan Peperment Crisp bo-oor. Genoeg vir 8 porsies.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *