Peppermint Crisp Roomys Vierkante

image_pdfimage_print

10653365_755851947821866_2605361581357227979_n

Genoeg vir 6
Bestanddele:
1 k room
½ blik karamel kondensmelk
4 Peppermint Crips sjokolade stafies (fyngemaak)
1 pakkie tenniskoekies
Metode:
Klits die room tot styf en vou die karamel en Peppermint Crisp in. Los ’n paar swirls. Gooi die mengsel so 2 cm dik in ’n bakplaat van 20 x 20 cm. Vries tot ferm. Rangskik die tenniskoekies bo-op en sny in vierkante. Haal elke vierkant uit en sit ’n tenniskoekie aan die onderkant. Pak op ’n bakplaat en vries weer tot ferm.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *