PERSKE BLATJANG

image_pdfimage_print

1395343_752274648161798_5794845074845618143_n

5 kg perske stukkies met die skil nog aan
1 kg opgekapte uie
1 1/2 bottels bruin asyn
4 koppies suiker
2 eetlepels sout
2 opgehoopte eetlepels kerrie poeier
1 opgehoopte teelepel cayenne pepper
24 heel naeltjies.
Metode:
Kook uie in asyn vir 10min, gooi perskes en suiker mengsel in en roer goed deur.
Kook op hoog en roer elke nou en dan en hou aan kook tot meeste van die vrugte fyn gekook is.
Die stukke wat nog te groot lyk druk ek sommer in die pot bietjie fyner met aartappel masher.
Bottel die blatjang sodra dit klaar gekook is in vuurwarm blatjang bottels.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *