Pilchard Doopsous

image_pdfimage_print

10891665_10204272363702497_4979691625681646681_n

Pilchard doopsous: ‘n Blikkie Pilchards in rissiesous, 4 skutte Tobasco sous, 3 eetlepels Mayonaise, 3 eetlepels tamatiesous, 3 eetlepels Chutney. Ontbeen die pilchards en haal die binnegoed uit. Maak fyn en meng die ander bestanddele by die Pilchards.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *