Potato bake

image_pdfimage_print

10422924_10152188129241088_7032005872200462826_n

Kook aartapples in skil. Laat afkoel. In pan pakkie bacon klein gesny, tot amper crispy, knoffel en mushrooms.
skil aartappel, sny in blokkies… n laagie in bak, sout en peper, en strooi bietjie pietersielie daaroor, helfde van bacon mengsel bo-op, rasper kaas daaroor. Nog n laagie aartappel, sout peper en pietersielie, bacon mengsel en gerasperde kaas. Ek maak n redelike groot bak, want dit smaak vir my die volgende dag nog lekkerder… so ek gebruik 2 bottels 250ml room wat ek bo oor gooil
Ini oond 180 degr. 1 hour. Laat hom so tydjie staan sodat die room kan stol.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *