Red Velvet Cupcakes

image_pdfimage_print

10296321_499449040184998_3577644340342810360_o

Red Velvet Cupcakes:Laura Vitale. Foto my eie.

11/4 K koekmeel
2 E Kakao
1/2 t Bakpoeier
1/2 t Koeksoda
1/4 t Sout
1/4 K ongesoute Botter
3/4 K Suiker
1 Eier
1t Vanilla
3/4 K Karringmelk
Rooi kleursel

Klits suiket en botter tot romerig. Voeg eier by. Klits droee bestandele en melk om die beurt by. Voeg kleursel by. Bak vir ongeveer 15 minute by 180*C.

Roomkaas Versiersel:

Klits saam: 2 K Versiersuiker
120g Roomkaas
2 E Botter
1 E melk
1t Vanilla.

Moenie te veel versiersel opsmeer nie, dit is baaaie soet!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *