Riana Human Ferreira se klam koek

image_pdfimage_print

Riana Human Ferreira

750ml koekmeel
20ml bakpoeier
500ml suiker

5ml koeksoda
80ml kakao
500ml kookwater
250ml kookolie
10ml vanilla
50ml witasyn
Smeer oondpan
Sif droe bestandele saam in pan
Meng res van bestandele
Gooi egalig oor droe bestandele in pan
Klits dit met vurk in die droe bestandele
Maak gelyk en bak in oond vir 20minute @180grade

Onthou die koek word nie uitgegooi. Hy word uit pan bedien

As afgekoel sit enige versiering van keuse op. Karamel kondensmelk altyd ons gunsteling

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *