Rye brood

image_pdfimage_print

10410955_787979054572982_3556419674189025846_n

600g meel
2 teelepels kitsgis
1teelepel sout
1 teelepel suiker en 430 ml louwarm water

ek meng die sout en meel. Sit suurdeeg en suiker in maatbeker en maak vol met sterk louwarm water. Laat gis opborrel. Meng met meel en knie tot elasties. Rys vir 40 minute. Knie af en maak brood op na smaak. Soms buns. Soms pannetjie. Soms soos hier bo. Laat weer 30 minute rys. Bak by 200 grade Celsius vir 30 minute of tot gaar. Brood klink hol as jy daaraan klop

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *