Sjokolade pankoek

image_pdfimage_print

Sjokolade pankoek
2 koppies meel
2 koppies suiker
1 teelepel koeksoda
Sout
125 g botter
250 ml water
125 ml olie
50 g kakao
2 groot eiers
125 ml karringmelk

Smelt botter, water, kakao en olie
Sif meel, suiker, sout en koeksoda
Klits eiers en karringmelk
Meng alles saam en bak by 180 grade vir 30 minute in oondpan pan wat gesmeer is

Versiersel
Smelt 75 g botter
Voeg by 30 ml kakao, 45 ml karringmelk, 5 ml vanilla en 200 g versiersuiker. Meng goed.
Gooi versiersel oor warm koek as uit die oond kom
As afgekoel het, smelt 200 g donker sjokolade en gooi bo- oor versiersel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *