Skrikkeljaar poeding

image_pdfimage_print

10665335_538032766327504_3912440452050193528_n

Madeleine Potgieter

Skrikkeljaar poeding , 100ml margerine/botter , 125ml suiker , 250ml meel , 10ml bakpoeier , 25ml strooisuiker , 375ml melk , 2 eiers , 100ml appelkoos konfyt(enige) , knypie sout . . smeer oondvaste bak met margerine. . Verroom margerine en suiker. Skei eiers en gooi eiergele by botter mengsel en klits saam. Sif meel en bakpoeier saam en meng met 75ml van die melk by eiers mengsel, gooi knippie sout by. Gooi in bak En , bak vir 30 minute teen 180 grade. As die koek uit die oond kom gooi res van melk oor , smeer konfyt oor, klits eierwit met 25ml strooisuiker en gooi bo-op. Sit terug in oond tot meringue verbruin. Geniet

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *