Slowcooker fudge

image_pdfimage_print

 

 

11018327_778785062189548_6096023594347418481_n

 1 blikkie kondensmelk, 375 gram chocolade, 1 eetlepel versiersuiker. Sit alles in die slowcooker en roer gereeld tot alles gesmelt en ‘n egale massa is. Laat dit vir 1 uur op high sonder die deksel op en roer dit elke 15 minute. Sit dit in ‘n glasbak wat jy liggies gesmeer het. Laat dit afkoel en sit dit dan in die yskas tot hard genoeg om te sny.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *