SNEEUPOEDING:

image_pdfimage_print

images-26

4 kop water
1 ½ kop suiker
sout
3 hoogvol eetlepels maizina
4 eierwitte (styf geklop)
1 t wynsteensuur
1 t suurlemoengeursel

Kook water, suiker en sout.
Maak maizina aan met bietjie water en voeg die kokende suikerwater by.
Verwyder van stoof en vou styfgeklopte eierwitte, wynsteensuur en geursel by.
Plaas in yskas.
“Onbekend”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *