Souskluitjies

image_pdfimage_print

10563432_738377052866516_1810219148_n

Souskluitjies

3 hoogvol eetlepels maizena
1 hoogvol eetlepel meelblom
3 koppies melk
2 eetlepels suiker
2 eiers
Sout

Meng droeë bestanddele
Kook melk – hou bietjie uit
Skei eiers
Klits geel en voeg koue melk – wat uitgehou is, by.
Meng eiergeelmengsel met droeë bestanddele
Voek gekookte melk by en meng goed
Terug in pot en bring tot kookpunt – roer heeltyd met houtlepel
Haal van hitte af
Klop eierwitte styf en vou in
Gooi kaneelsuiker in bak en stukkies botter. Skep lepelsvol in lae met botter stukkies en kaneelsuiker bo-oor. Sit foelie oor en sit in warm oond vir 15 minute
Geniet!!❤️❤️

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *