Sout koekies

image_pdfimage_print

soutkoekies

Soutkoekies
200g gerasperde sterk cheddar
150g Kaas en uie chips – fyn gedruk
140g koekmeel
100g botter
Oond op 200 grade Celsius
Meng alles
Rol uit tussen 2 lae waspapier of in balletjies
Pak op gesmeerde bakpan
Bak 10 minute

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *