Sponskoek

image_pdfimage_print

11745582_10153363450006900_7833234192070280170_n

5 eiers
2 koppies suiker
5 ml vanilla
2 koppies meelblom
3 opgehoopte eetlepels maizena vir wit en kakao vir chocolate
125 g botter
1 koppie kookwater
4 teelepels bakpoeier
Sout

Klits suiker en eiers tot room
Voeg vanilla by
Vou gesifte meel, kakao/maizena, sout in en meng goed. Smelt botter in kookwater – moenie kook nie
Voeg by meelmengsel en meng goed
Sif bakpoeier bo-oor en meng goed deur
Bak by 180 grade Celsius vir 30 minute in 2 koekpanne

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *