Stompie se sjokoladekoek

image_pdfimage_print

 

008

Stel oond op 180° C. Sif 3 keer saam. 2 koppies koekmeel, 2 koppies strooisuiker, 4 eetlepels kakao, knippie sout.:-

5 eiers geskei, 1 koppie kookolie, 1 koppie warm water, 2 teelepels vanieljegeursel, 2 teelepels brandewyn (opsioneel) 4 teelepels bakpoeier
.
Klit eierwitte styf. Klits eiergele en voeg 1 koppie kookolie en 1 koppie warm water by eiergele klits goed. Voeg droë bestanddele by klits goed Voeg bakpoeier by meng goed. Voeg styfgeklopte eierwitte by en klits goed. gooi in gesmeerde panne. Bak 30-35 minute. Laat afkoel en gooi uit pannne. Hanteer versigtig koek is baie sag.
Versiersel:
250g margarine, 3 koppies versiersuiker,3 eetlepels kakao, 2 teelepels brandewyn (opsioneel), 2 teelepels vanieljegeursel. Klits tot romerig versier soos verkies

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *