Suurlemoen tert

image_pdfimage_print

 

1384083_709432965791425_3344188350108447145_n

 

1 pak tennis biscuits. 2 blikkies kondens melk ,500 ml room 1/2 koppie suurlemoensap. Klits dit alles saam tot dik en gebruik tennis biscuit en pak in lae. Laat dit stol in yskas Vreeslik lekker

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *